Kliek hier om in te skryf

Welkom by die
D.I.N.K.-webblad

Die D.I.N.K.-kursus is 'n internet-gebaseerde, interaktiewe werkwinkel (en gespreksgroep) wat op 1 Augustus 2002 ‘n aanvang neem. Die logo bo dui die belangrikste temas aan. Ons gaan gesels oor drome en droomvertolking; die gebruik van intuïsie om probleme op te los of besluite te neem; die interessante wêreld van die mens se ingebore, natuurlike intelligensie - waarmee ons elkeen toegerus is; en hoe ons dit alles beter kan aanwend om meer kreatief te lewe.

Doel van die werkwinkel  Werkprogram

Is ek geskik om die werkwinkel te doen?

 Kursusfooie en betaling
Wat gaan die kursus vir my beteken?  Hoe kommunikeer
 deelnemers
 en kursusfasiliteerder
?

 

Wie is die kursus-
fasiliteerder
?

Kontak Meinhard by mailto:m.peters@mweb.co.za
+27 (0) 12-8083362 ná 20:00 of voor 09:00

 

So lyk die medewerker. Kontak Ester by westdene@yahoo.com
of by
+27 (0)822024214 ná
15 Julie 2002

Kliek hier om in te skryf

 

Webblad-ontwerp: Ester de Beer
Opgedateer op 6 Julie 2002
Kontak my by westdene@yahoo.com