VAN DER EEMS FAMILIETRUST

Die Van der Eems Familietrust is gestig in 2005 en is betrokke in beleggings in roerende en nie-roerende bates en word hoofsaaklik in Suid-Afrika bedryf. Die uitvoerende trustees van die Trust is Bouwe van der Eems en Debbie van der Eems.

Familiewapen van die van der Eems familie

Prestasie van die Trust

2006/2007 Jaar

Die bates onder bestuur van die Trust groei met 10% deur die maak van geldmarkbeleggings.

2007/2008 Jaar

Die Trust maak twee beleggings in eiendom.

Die Trust maak 'n belegging in aandele wat direk gekoppel is aan die prys van goud via ABSA Investment Management Services.

2008/2009 Jaar

Die Trust  koop 'n program om aandele mee te koop en registreer by 'n aandelemakelaar. Dit stel die Trust in staat om direkte beleggings in aandele te maak.

Die Trust koop die speletjie "Cash Flow 101" as 'n middel om die trustees en bevoordeeldes op te lei in die bestuur van finansies.

Die Trust word een van die stigterslede van die ICHON konsortium.  Bouwe van der Eems word aangestel as die projekbestuurder vir die konsortium.


Meer inligting oor die Trustees


Kliek hier vir die blog vir die van der Eems gesin.

Kliek hier vir die CV van Bouwe van der Eems.

Kliek hier vir die stamboom van die van der Eems familie.

Bouwe van der Eems het twee boeke geskryf

Free Domains Forwarding