Armoria patrić
http://www.oocities.org/haigariep
Staatswapens in Suid-Afrika

Welkom by Armoria patrić, ’n webwerf wat op staatlike wapens in Suid-Afrika fokus – nie net dié wat huidiglik in gebruik is nie, maar terug tot by die vroegste gebruik van amptelike wapens vir die state wat die moderne Suid-Afrika voorafgegaan het. Dit vertel ook iets van die land se geskiedenis – nie in klein besonderhede nie, maar genoeg om die veranderinge te verduidelik wat in die verskillende wapens wat oor die afgelope anderhalf eeu in gebruik was, weerspieël word.

wapen van Suid-Afrika, 2000

Die landswapen vanaf 2000

Limpopo-ProvinsieMpumalangaGautengNoord-KaapProvinsie Noord-WesOos-KaapKwaZulu-NatalVrystaatWes-Kaap

Die wapens van Suid-Afrika se nege provinsies, sedert 1994


wapen van Suid-Afrika vanaf 1910

Die landswapen vanaf 1910

KaapprovinsieNatalOranje VrystaatTransvaal

Die wapens van Suid-Afrika se vier provinsies, 1910-1994

Die wapens van die Bantustan-state, 1969-1994

BophuthatswanaCiskeiTranskeiKaNgwaneKwaNdebeleLebowaGazankuluVendaKwaZuluQwaqwa


Kaap de Goede HoopNatalOranje Vrij StaatZuid Afrikaansche Republiek (Eerste Republiek)Zuid Afrikaansche Republiek (Tweede Republiek)


Counter

Suid-Afrika Suid-Afrika

Hierdie webwerf is trots om Suid-Afrikaans te wees


For English, click here

Terug na Armoria-indeks


Hierdie webwerf opgestel en onderhou deur Mike Oettle


International Association of Amateur Heralds International Association of Amateur Heralds web-koppeling

Die eienaar van hierdie webwerf is ’n Socius van
The International Association of Amateur Heralds

Amateur Heralds-ring
Amateur Heralds-ring
[ Sluit nou aan | Ring-kern | Na willekeur | << Vorige | Volgende >> ]


© 2001-2004 WebRing Inc. - Hulp - Soek deur WebRing

Titelgrafieke met behulp van MS Picture It!® voorberei