Gideon van Zyl

 

Home Maak Kontak Agtergrond Liedere Webskakels

Welkom by die musiekblaaie van Gideon van Zyl

Hierdie webblad is die ou webblad van Gideon en vertel meer van sy musiek. Vir die nuutste inligting, optredes en die nuutste weeergawes van die liedjies, besoek gerus www.gideonvanzyl.co.za/new of KLIEK HIER VIR MY WEBBLAD

Gideon is 'n liedjieskrywer en musikant wat homself toespits op kontemporêre Afrikaanse musiek. Hy tree op saam met sy orkes - Gideon en die Medianiete en kan gekontak word as jy hom wil nooi om op te tree.

Hy woon op die oomblik in Kempton Park, Suid-Afrika.

Indien jy wil kontak maak met Gideon, kan jy dit gerus doen deur HIER TE KLIEK

Hierdie blad is laaste opdateer op  25/06/08.

.